Clicky

(function(h,o,t,j,a,r){ h.hj=h.hj||function(){(h.hj.q=h.hj.q||[]).push(arguments)}; h._hjSettings={hjid:602726,hjsv:5}; a=o.getElementsByTagName('head')[0]; r=o.createElement('script');r.async=1; r.src=t+h._hjSettings.hjid+j+h._hjSettings.hjsv; a.appendChild(r); })(window,document,'//static.hotjar.com/c/hotjar-','.js?sv=');

24Option Resensie 2017

24option webwerf
  • Regulasie: CySEC (Lis. Nr. 207/13)
  • Min. Deposito: €250 of $250
  • Standaard Winsgewendheid: Tot 89%
  • Global Posisie: 1
  • Demo Rekening: Beskikbaar Hier
  • Laaste Bonus: Kry dit nou!

24Option Resensie 2017 – Volle Klug Herkenning & Hersiening

24option is een van die mees populêre binere opsie makelaars tans maar is dit veilig? Is daar enige potensiële rooi vlae? In die 24option resensie gaan ons sorgvuldig deur die verskeie belangrike aspekte omtrent die makelaar om u te help verstaan of dit reg is vir u. Deurgaans deur die resensie sal u materiale vind omtrent die handels platvorm, regulasie, bonus aanbiedinge, onttrekkings opsies, ens. Hou aan lees om meer uit te vind.

Makelaar Naam 24option
Gestig 2009
Maatskappy Rodeler Limited (Part of Richfield Capital Ltd)
Min. Deposito $250 or €250
Rekening Geldeenhede USD, EUR, GBP, CHF, CNY or RUB
Standaard Hoog/Laag Opsies Winsgewendheid Tot 89%
Terugbetaling indien Uit Fondse uit 0%
Maksimum Daaglikse Deposito $/€/£ 10,000/¥100,000
Maksimum Maandelikse Deposito $/€/£40,000/ ¥4,000,000
Deposito Opsies VISA, MasterCard, Discover, Diners, Abelha, eMerchant Pay, Gate2Shop, GiroPay, Global Collect, SafeCharge, SoFort, Switch, PaySafeCard, JCB, Elektroniese Oorbetaling, Neteller, Skrill (MoneyBookers), Okpay and Perfect Money.

24option Voordele

Unieke & funksie ryke platvorm. Siende dat dit al in die rondte is sedert 2009, het 24option ‘n baie kompeterende handels platvorm ontwikkel.

Reguleer. Die maatskappy (Rodeler Beperk) word reguleer deur Cyprus Securities and Exchange Commission (Lis. Nr. 207/13)

Gratis mobiele handels app. U kan altyd u vinger op die pols hou al is u nie by ‘n rekenaar nie.

24/7 ondersteuning. Altyd beskikbaar wanneer u dit die nodigste het. Dit is een van die beste voordele wat kleiner makelaars nie kan aanbied nie as gevolg van beperkte personeel lede.

Hoë opbrengste. Tot 89% opbrengs van standaard Hoog/Laag binêre opsie indien ‘n transaksie eindig ‘in die geld’.

Gratis opvoedkundige materiaal. Baie bruikbaar vir nuwelinge om te verstaan hoe die industrie werk. Gratis eBoek, video sentrum en webinare.

Gratis seine. Nadat u ‘n rekening oopgemaak het met 24option, het u ‘n kans om gratis handels seine te ontvang.

Menigte deposito opsies. 24option bied menigte deposito asook onttrekkings opsies. Vanaf kredietkaarte en elektroniese oorbetalings tot internet betalings. Sien meer onder ‘deposito opsies’.

‘Vroeë sluiting’ funksie. Dit is ‘n wonderlike funksie indien u voel dat u voorspelling foutief was en die bate prys in die ander rigting beweeg. U kan u transaksie sluit voor die verval en u potensiële verlies sny deur van u aanvanklike belegging terug te kry.

24option Nadele

Klein lys van bates. Vergelyke met ander makelaars het 24option nie ‘n groot lys bates waarmee u kan handel nie. Dit is die moontlike gevolg van ‘n unieke platvorm wat intern ontwikkel is. Dit kan belangrik wees indien u opsoek is na iets spesifieks. Verwys asseblief na die onderstaande bate lys vir meer inligting.

Hoë minimum deposito. Tans is die minimum deposito gestel op $250 of €250 (of die ekwivalent in ander geldeenhede beskikbaar). Terwyl dit nie ‘n hoë minimum deposito in die wêreld van beleggings is nie, is daar sommige makelaars wat selfs laer minimum deposito bedrae aanbied.

0% uit die geld opbrengs. Geen terugbetaling op transaksies wat eindig op ‘uit die geld’ vir standaard Hoog/Laag binêre opsies.

Hoë onttrekkings fooie. Afhangende van u geografiese ligging en onttrekkings metode, gaan u ‘n onttrekkings kommissie betaal. Vir ‘n standaard onttrekking na u kredietkaart gaan u 3.5% kommissie betaal. Meer omtrent kommissies kan u hier vind. Neem asseblief kennis dat hierdie fooie slegs van toepassing is op die volgende rekening tipes: Basies en Silwer. Met hierdie rekening tipes gaan slegs u eerste onttrekking gratis wees sodat u kan sien hoe die proses werk. Indien u ‘n Goue rekening oopmaak, gaan u een gratis onttrekking per maand hê. Met Platinum of Diamant rekeninge, gaan u onttrekkings fooie gratis wees vir soveel kere as u wil.


24option Bonus Kode 2016

24option is baie aktief as dit by bonusse kom. Kry die nuutste bonus aanbieding beskikbaar vir Binary365 besoekers.

Kry dit nou

24option Platvorm

24option se handels platvorm is funksie ryk en ‘n goed ontwikkelde platvorm vir binêre opsie handelaars. Selfs al is die bate lys ‘n bietjie kleiner as ander makelaars s’n, is dit veilig en eenvoudig.

24option binêre opsies verhandelingsplatform

Die platvorm is intern ontwikkel en dit help die maatskappy om funksies vinniger te ontwikkel as ander makelaars what generiese oplossings gebruik. U sal sien dat handels platvorms soos GrandOtion.com, YBinary.com en QuickOption.com baie dieselfde is. Dit is omdat al hierdie handelsmerke deur dieselfde maatskappy besit word wat 24option.com opereer. Al hierdie platvorms en handelsmerke word gereguleer deur CySEC onder lisensie nr. 207/13. Dit was uitgereik op 11 Julie 2013.

Handels Platvorms en Opsie Tipes

Op die 24option handels platvorm kan u die volgende opsie tipes vind: Hoog / Laag, Bo / Onder, Kort Termyn (30 sekondes, 1, 2 of 5 minute), Een Kliek en Grens (Kliek op die opsie tipe om meer te leer).

Een Kliek en Grens transaksies het ander handels opsies waar dit moontlik is om tot 350% opbrengs op verhandelings te kry. Hierdie tipes verhandelings word genoem ‘Hoë Opbrengs Kliek’ en ‘Hoë Opbrengs Grens’. Hierdie verhandelings is meer riskant omdat prys reekse gestel word met ‘n groter reserwe en in die meeste gevalle is dit minder waarskynlik dat pryse daardie vlakke sal bereik.

24option Rekening Tipes

Basies – die mees basiese rekening waar u toegang tot ‘n handels platvorm, kliënte diens, professionele grafieke en handels apparate kry. U eerste onttrekking gaan gratis wees maar sodra u dit gebruik het, gaan u op elke daaropvolgende onttrekking kommissie betaal. Die kommissie hang af van die onttrekkings metode wat u gaan gebruik. Mees populêr: kredietkaart onttrekkings 3.5% en elektroniese oorbetalings $30, €25, £20 of ¥3,000 vasgestel.

Silwer – selfs al is dit ‘n klein tree op die leer boonte, kry u met die Silwer rekening reeds ‘n goeie opgradering. Bykomend tot wat u reeds kry met ‘n Basiese rekening, kry u ook gratis handels waarskuwings en ‘n persoonlike afrigter. Dit is ‘n baie goeie manier om binêre opsies ernstig te begin leer.

Goud – lewendige handel met kundiges en SMS/Epos waarskuwings is baie handig as handel u beroep word. Waarskynlik die beste finansiële aanwins is dat u eenmaal ‘n maand kan onttrek sonder om kommissie te betaal asook u kry ‘n ekstra +2% op u uitbetaling. Elke sent tel!

Platinum & Diamant – Albei rekeninge is gemaak vir professionele handelaars. Dit is ‘n goeie oplossing vir die wat handel ernstig opneem en wat bereid is om groot somme geld te belê. U kry ‘n addisionele +4% vir ‘n Platinum en +6% vir ‘n Diamant rekening uitbetaling in vergelyking tot die Basiese rekening. Geen meer fooie op onttrekkings asook baie ander bruikbare funksies en bonusse.

Hoe om ‘n 24option Demo Rekening te kry?

24option bied demo rekeninge slegs aan gebruikers wat ‘n regte handels rekening oopgemaak het op die platvorm. Die hele proses lyk so:

Registreer

Eerstens moet u registreer op die makelaar platvorm. U kan dit hier doen.

Maak ‘n deposito

Na die regsitrasie moet u die eers deposito maak (ten minste die minimum).

Kry ‘n rekening

Kom in kontak met die ondersteunings span om u gratis demo te versoek.

Tale

Aangesien die maatskappy verskeie takke regoor die wêreld het, is daar dan ook ‘n groot verskeidenheid tale waarvan u kan kies om u handel makliker en meer verstaanbaar te maak.

ArabiesFransPools
DeensDuitsPortugees
HollandsItaliaansRussies
EngelsJapaneesSpaans
FinsNorweegsSweeds

Mobiele Applikasies

Beide die mees populêre platvorms word gedek en u kan apps vind vir iOS en Android hieronder:

Beskikbare Bate Lys

Wisselkoers Pare

Aandele

Indekse

Kommoditeite

  • EUR/USD
  • GBP/USD
  • EUR/JPY
  • GBP/JPY
  • USD/JPY
  • EUR/GBP
  • AUD/USD
  • USD/CAD
  • EUR/TRY
  • USD/CHF
  • USD/TRY
  • NZD/USD
  • AUD/NZD
  • AUD/JPY
  • CAD/JPY
  • CHF/JPY
  • EUR/CAD
  • GBP/CAD
  • AUD/CHF
  • GBP/CHF
  • CAD/CHF
  • NZD/CHF
  • EUR/AUD
  • GBP/AUD
  • EUR/ZAR
  • USD/ZAR
  • USD/RUB
  • USD/MXN
  • EUR/NOK
  • USD/NOK
  • AUD/CAD
  • EUR/CHF
  • NZD/JPY
  • USD/SEK
  • Vodafone
  • PetroChina
  • British Petroleum PLC
  • BMW
  • Barclays PLC
  • Deutsche Lufthansa
  • Samsung Electronics
  • Google Inc.
  • Apple Inc.
  • ANZ
  • Royal Dutch
  • France-Telecom
  • BHP Billiton
  • Gazprom
  • Amazon
  • Nike
  • Rio Tinto
  • Citi Group
  • E.ON
  • Baidu
  • Amex
  • Westpac Banking Corporation
  • Facebook
  • Coca Cola
  • JPMorgan Chase
  • Microsoft
  • IBM
  • Exxon
  • McDonald’s
  • BNP Paribas
  • Fiat
  • AXA
  • Sony
  • Sumitomo
  • Tesco
  • ICICI
  • Tata Motors Ltd
  • Disney
  • Beiersdorf
  • ThyssenKrupp
  • Rosneft
  • GoPro
  • Netflix
  • Twitter
  • Alibaba
  • HSBC
  • Ferrari
  • Enel
  • Orange France
  • EBay
  • Unicredit
  • Tesla
  • Nokia
  • Apple
  • Yahoo!
  • SberBank
  • Societe Generale
  • BBVA
  • FTSE-100
  • DAX-30
  • Dow Jones
  • Nasdaq Composite
  • IBEX- 35
  • CAC
  • S&P 500
  • Nikkei 225
  • SMI FUTURE
  • MIB-40 FUTURE
  • NIFTY
  • ASX 200 Future
  • Hang Seng Future
  • Bombay 30
  • Tadawul
  • KOSPI 200
  • MICEX
  • South Africa 40 Future
  • TA-25
  • RTS Index
  • Kuwait Index
  • Dubai
  • MSM 30
  • Qatar Index
  • Gold (XAU)
  • Silver (XAG)
  • Copper
  • Platinum XPT
  • Oil
  • Corn
  • Coffee
  • Sugar
  • XAU/JPY
  • XAU/EUR
  • XAU/XAG

Is 24option ‘n klug?

24option Regulasie

Binêre opsie makelaars moet reguleer word deur verskeie onafhanklike instellings om in aanmerking te kom as ‘n makelaars platvorm wat veilig is om te gebruik. 24option (Rodeler Beperk) word reguleer deur CySEC (Cyprus Securities and Exchange Commission), lisensie nr. 207/13.

24option.com Domein Eienaar Inligting

Inligting omtrent die domein eienaar is nie beskikbaar nie.

Het eerste aanlyn verskyn op die Web

24option internet argief tjeks

Baseer op beskikbare inligting, was 24option gestig in 2009. Soos gesien hierbo, het die webtuiste en die platvorm vir die eerste keer aanlyn verskyn in 2010 (volgens die Web Argief inligting). Die maatskappy het ‘n soliede geskiedenis en daar is geen onmiddelike tekens van ‘n klug nie.

Neem asseblief kennis, ons het ‘n potensiële verandering in maatskappy idetifiseer in Mei 2013 wat genoem word in die webtuiste se Wetlike Terme en Voorwaardes. In Mei 2013 blyk dit die makelaar het onder ‘n ander maatskappy opereer – Cbay Financial Services Beperk.

24option wetlike maatskappy

Screenshot van die Web Argief (24 Mei 2013)

24option Onttrekking

Daar is verskeie maniere hoe u fondse kan onttrek: kredietkaart, elektroniese oorbetaling, of selekteerde aanlyn betalings sisteem. Neem asseblief kennis dat u moontlik ‘n kommissie sal moet betaal vir u onttrekking afhangende van u rekening. Om hierdie kommissies te vermy moet u rekening opgradeer word na ‘Goud’ (onttrek u fondse eenkeer per maand gratis) of ‘Platinum’ en ‘Diamant’ (onttrek u fondse enige tyd kosteloos).

Neem asseblief kennis: Om fondse te onttrek, moet u bewys van ID, bewys van adres stuur asook u betalings metode verifier.

24option Seine of Handels Waarskuwings

Beginende by die ‘Goud’ rekening kan u 24option handels waarskuwings gratis gebruik. Dit is ‘n handige funksie indien u nie heeldag voor die rekenaar sit nie. Handels waarskuwings kan u waarsku omtrent goeie winskopies asook enige beduidende veranderinge omtrent u lewendige handels. Hierdie waarskuwings kan na u foon (sms) of per epos gestuur word.

24option Ware Handel Voorbeelde

Handelaar resensies en klagtes (24option ondervindinge):

Leave a Reply

#1 Best Selling Auto Trading Robot